Die volgende is stap-vir-stap instruksies om jou 3.10.x-werf na Joomla! 4.x te migreer. Alhoewel daar verskillende scenario's is, sal dit jou die basiese prosedure gee om te volg. Komplekse migrasies sal waarskynlik die gevolg wees van geïnstalleerde derde- party-uitbreidings Jy word aangemoedig om die ontwikkelaars van derdeparty-uitbreidings wat op jou Joomla-werf geïnstalleer is, te kontak vir hul voorgestelde migrasiepad.
Hierdie gids neem aan dat jy met Joomla...